babilu-daycare-lorraine

 

Baie welkom by Babilu

Ons skool is geleë in Lorraine, Port Elizabeth.

Vanaf April 2018 sien ons baie daarna uit om ons nuwe maatjies te verwelkom.


Cherie Bezuidenhout is die eienaar van Babilu.  Sy is ‘n gekwalifiseerde grondslagfase onderwyseres met meer as 20 jaar ondervinding in die praktyk. Die versorging en ontwikkeling van kinders is haar liefde en passie en ‘n eie skool nog altyd haar droom.


The name “Babilu” means “gateway to God” and this is the ethos of our school.  The foundation of our school is built on Christian morals and solid values. We aim to create a loving, secure home away from home for children between the ages of 3 months to 5 years.


May every little child who enters the door of Babilu also enter the gateway to  God’s loving kingdom.

Daycare-lorraine-port-eliabeth-babilu

Babilu is ‘n versorging- en vroeë ontwikkelingsentrum met ‘n sterk Christelike grondslag.  Ons bied liefdevolle versorging en hoë gehalte stimulasie- en onderrigprogramme aan kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar. 
 
The aim of our center is to teach basic skills to young children through play and exploration. We ensure personal attention and therefore keep our age groups to a maximum of 8 children per group.
 
Babilu is geleë langs Laerskool Lorraine en bied gekwalifiseerde tuiswerk bystand en nasorg aan  Graad R tot 3 leerlinge.  Babilu se ligging bied dus ‘n veilige na-skool tuiste vir kinders aangesien daar geen vervoer nodig is om nasorg by te woon nie.  
 
The centre is managed and owned by an independent owner, Cherie Bezuidenhout.  Stimulation and educational programs of high standard are offered based on the owners 20 years of experience in teaching in the Foundation Phase.

Ons groei saam by Babilu.  Together we grow at Babilu.

daycare in lorraine port eliabeth babilu1
daycare in lorraine port eliabeth babilu2
daycare in lorraine port eliabeth babilu3
daycare in lorraine port eliabeth babilu6
daycare in lorraine port eliabeth babilu4
daycare in lorraine port eliabeth babilu5

Kontak Ons

072 200 9606

Rouenstraat 16, Lorraine

OK / Close